Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad

God het die wêreld so liefgehad, Hy het Sy enigste Seun gegee
Sodat elkeen wat in Jesus glo, die ewige lewe sal hê

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy enigebore Seun
Gegee het, gegee het sodat elkeen wat in Hom glo
Nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê

God het die wêreld so liefgehad, Hy het Sy enigste Seun gegee
Sodat elkeen wat in Jesus glo, die ewige lewe sal hê

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy enigebore Seun
Gegee het, gegee het sodat elkeen wat in Hom glo
Nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê
Die ewige lewe sal hê

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di