Hy Sal Jou Dra

Alleen, alweer
Jou hart is seer
Hy sal jou dra

Verward, vol vrae
In donker dae
Hy sal jou dra

Hy is 'n skuiling vir jou
Hy is die anker wat hou
In jou storms heen

Al dink jy als is verby
Hy sal steeds by jou bly
En jou vrede gee

Al stap jou jare aan
In jou lag en traan
Sal Hy jou dra

Jy val alweer
In daardie ou sonde neer
Hy sal jou dra

Die skuld vreet diep in jou gees
Hoe kon jy dan nie beter wees
Hy sal jou dra

Hy sal jou nooit ooit verwyt
Selfs in jou pyn en jou spyt
Bly Hy steeds by jou

Sy vergiffenis is eg
Hy herstel, Hy maak reg
En bly by jou

Hy slaan Sy arms om jou
Want Hy bly altyd getrou
Hy sal jou dra

Hy is 'n skuiling vir jou
Hy is die anker wat hou
In jou storms heen

Al dink jy als is verby
Hy sal steeds by jou bly
En jou vrede gee

Al stap jare aan
In jou lag en jou traan
Hy sal jou dra

Curiosità sulla canzone Hy Sal Jou Dra di Jan de Wet

Quando è stata rilasciata la canzone “Hy Sal Jou Dra” di Jan de Wet?
La canzone Hy Sal Jou Dra è stata rilasciata nel 2007, nell’album “50 Gewildste Treffers”.

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di