Loof Hom Met die Tromme

ATTIE VAN DER COLF

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Prys Hom met jul stemme
Prys Hom uit die hart
Prys Hom in die hemel en op aarde
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met viole
Loof Hom met 'n fluit
Loof Hom met klaviere en kitare
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Curiosità sulla canzone Loof Hom Met die Tromme di Jan de Wet

Quando è stata rilasciata la canzone “Loof Hom Met die Tromme” di Jan de Wet?
La canzone Loof Hom Met die Tromme è stata rilasciata nel 2009, nell’album “My Eerste Lofliedjies”.
Chi ha composto la canzone “Loof Hom Met die Tromme” di di Jan de Wet?
La canzone “Loof Hom Met die Tromme” di di Jan de Wet è stata composta da ATTIE VAN DER COLF.

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di