Sweef Soos 'n Arend
Sag
Sag blink jou oë
Uit jou gesig
Gloei liefdeslig
Knus
Knus in My arms
Heilig
Veilig
Warm
Ek het jou nodig hier by my heeldag die wêreld oorbodig ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer
Hy's in beheer Hy's ons Leidsman Stuurman Weerman
Sweef soos 'n arend want Sy liefde dra ons so hoog hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief in die Here se krag
Sprei sprei maar jou vlerke
Daar's steeds 'n band
Van hand na hand
Maak
Maak My jou toevlug
Roep My
Soek My
Spoedig
Saam is ons alles en leef ons uitbundig in dit wat bedoel is gee ons ons beste
Niks kan ons keer Hy's in beheer Hy's ons Leidsman Stuurman Weerman
Sweef soos 'n arend want Sy liefde dra ons so hoog hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief in liefde se mag
(Sweef soos 'n arend want Sy liefde dra ons so hoog) Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief in die Here se krag
Sweef soos 'n arend want Sy liefde dra ons so hoog hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief in Jesus
Se krag
(In Jesus se krag)