Soos 'N Wildsbok [Duet2]

Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer
U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag

En ek bring aan U die eer

Curiosità sulla canzone Soos 'N Wildsbok [Duet2] di Jan de Wet

In quali album è stata rilasciata la canzone “Soos 'N Wildsbok [Duet2]” di Jan de Wet?
Jan de Wet ha rilasciato la canzone negli album “50 Gewildste Treffers” nel 2007 e “Jesus Roep Die Kindertjies” nel 2007.

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di