Sing 'n Nuwe Lied

Kom sing ‘n nuwe lied vir Hom
Kom sing ‘n nuwe lied vir Jesus
Kom bring die lof en dank aan Hom
Want Hy's die Koning wat weer kom

Kom sing ‘n nuwe lied uit jou hart
Laat jou lewe Hom besing
Want Hy's die Koning, Hy's die Here
Sing ‘n nuwe lied vir Hom

Sing ‘n nuwe lied vir Hom
Sing met kitaar en klavier en trom
‘n Nuwe klank moet mense hoor
Van vreugde, sang en jubel koor

Kom sing ‘n nuwe lied uit jou hart
Laat jou lewe Hom besing
Want Hy's die Koning, Hy's die Here
Sing ‘n nuwe lied vir Hom

Hy kom toe die dank en eer
Hy verdien applous
Laat jou hart Sy lof verklank
Loof Hom, prys Hom, bring Hom dank

Kom sing ‘n nuwe lied met jou lewe
Loof Hom met woord en daad en lied
Want Hy's die Koning, Hy's die Here
Sing ‘n nuwe lied vir Hom

Hy kom toe die dank en eer
Hy verdien applous
Laat jou hart Sy lof verklank
Loof Hom, prys Hom, bring Hom dank

Kom sing ‘n nuwe lied met jou lewe
Loof Hom met woord en lied en daad
Want Hy's die Koning, Hy's die Here
Sing ‘n nuwe lied, sing dit helder uit, sing ‘n nuwe lied vir Hom

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di