Onder U Vlerke

'n Duisend kan val aan my sy
Maar ek sal veilig in U liefde bly
Sonder stres, sonder vrees
Want ek weet my God, U sal by my wees
Op U, sal ek vertrou

Onder U vlerke sal ek rus
Onder U vlerke waar geen vrees is
Hier sal ek skuil en hier is ek vry
En die onheil gaan verby
Oe U vlerke span oor my

Lei my in wysheid en sterkte
Leer my die pad waarop U my wil laat gaan
Maar hou my net naby U vlerke
En as ek dwaal roep my weer op my naam
Naby jou, hier wil ek bly

Onder U vlerke sal ek rus
Onder U vlerke waar geen vrees is
Hier sal ek skuil, hier is ek vry
En die onheil gaan verby
Oe U vlerke span oor my

Onder U vlerke sal ek rus
Onder U vlerke waar geen vrees is
Hier sal ek skuil, hier is ek vry
Die vyand stap verby
Oe U vlerke span oor my

Onder U vlerke sal ek rus
Waar daar geen vyand, kwaad of vrees is
Hier sal ek skuil, en hier is ek vry
En die vyand stap verby
Oe U vlerke span oor my

Hier sal ek skuil en hier is ek vry
En die vyand stap verby
Oe want U vlerke span oor my

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di