Mense Soek Na Hom

Mense om ons werk en speel
Dis mense wat ons lewens deel
Soms leef hul met maskers aan
Want wie is daar wat verstaan?

So baie leef in pyn en in hel
In twyfel, vrees en leuens
Maar ek en jy my vriend moet vertel
Ons wat van beter weet

Mense roep na Hom
Mense soek na Hom
In die stilte van die hart
Roep hul uit na Hom

Mense soek na Hom
Mense roep na Hom
Wanneer sal ons verstaan?
Mense soek na Hom

Ons moet hul sê, ons moet vertel
Die lewe is meer as net die hel
Van elke dag se weer probeer
In Jesus is daar meer

Hy is die lewe en Hy gee sin
Hy bring weer hoop vir vandag
‘n Nuwe lewe kan begin
Vir duisende wat wag

Mense soek na Hom
Mense roep na Hom
In die stilte van die hart
Roep hul uit na Hom

Mense roep na Hom
Mense soek na Hom
Wanneer sal ons verstaan
Dat ons moet sê en moet gaan?
Mense soek na Hom
Mense roep na Jesus

Curiosità sulla canzone Mense Soek Na Hom di Jan de Wet

Quando è stata rilasciata la canzone “Mense Soek Na Hom” di Jan de Wet?
La canzone Mense Soek Na Hom è stata rilasciata nel 1999, nell’album “Via Dolorosa”.

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di