Laat Almal Weet/Wees Sterk En Vol. Moed - Keurspel

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is
Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Ons kan so gou vergeet dat daar 'n God is wat van alles weet
Wat almal elke dag van liefde leer, Sy vrede gee, die wêreld in Sy hande hou
En soms vergeet ons weer dat ons 'n ander van ons God moet leer
Sy wonderliefde wat geen grense ken en harte vir Hom wen

Laat almal weet
Dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet
Dat Jesus die Koning is

Laat almal weet (Laat almal weet)
Dat Jesus waarlik liefde is (Jesus waarlik liefde is)
Laat almal weet (Laat almal weet)
Dat Jesus die Koning is

Wees sterk en vol moed, nie bevrees of verskrik nie
Want die Here jou God is oral waar jy gaan
Lyk jou dae soms leeg, is jou hart sommer baie seer, wees sterk en vol moed
Jesus ken jou goed

Sing 'n nuwe lied van hoop
Sing 'n nuwe lied
Sing 'n nuwe lied van hoop
Jesus is so goed

Verstaan niemand jou meer, is alles sommer net te veel, wees sterk en vol moed
Jesus ken jou goed
Voel jy verstote en eensaam, het niemand jou meer lief nie, wees sterk en vol moed
Hy sal jou weer heelmaak

Sing 'n nuwe lied van hoop
Sing 'n nuwe lied
Sing 'n nuwe lied van hoop
Jesus is so goed

Sing 'n nuwe lied van hoop
Sing 'n nuwe lied
Sing 'n nuwe lied van hoop
Jesus is so goed

Laat almal weet (Laat almal weet)
Dat Jesus waarlik liefde is (Jesus waarlik liefde is)
Laat almal weet (Laat almal weet)
Dat Jesus die Koning is
Dat Jesus die Koning is

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di