Kom Ons Loof Die Heer

Kom en loof die Heer
Kom en loof die Heer
Alle knegte van die Here God

Kom en loof die Heer
Kom en loof die Heer
Alle knegte van die Here God

Kom en loof die Heer
Kom en loof die Heer
Alle knegtes van die Here God

Want Sy goede teerenheid
Sy krag en Majesteit
Sy genade oor jou en my
Sal heers, sal heers tot in ewigheid

Hef jul hande op
Hef jul hande op
Hef jul hande op na die heiligdom

Sy goede teerenheid
Sy krag en Majesteit
Sy genade oor jou en my
Sal heers, sal heers tot in ewigheid

Kom en loof die Heer (Kom en loof die Heer)
Kom en loof die Heer (Kom en loof die Heer)
Alle knegte van die Here God

Hef jul hande op
Hef jul hande op
Hef jul hande op na die heiligdom

Sy goede teerenheid
Sy krag en Majesteit
Sy genade oor jou en my
Sal heers, sal heers tot in ewigheid

Sy goede teerenheid
Sy krag en Majesteit
Sy genade oor jou en my
Sal heers, sal heers tot in ewigheid
Sy genade oor jou en my
Sal heers, sal heers tot in ewigheid

Kom en loof die Heer (Kom en loof die Heer)
Kom en loof die Heer (Kom en loof die Heer)
Alle knegte van die Here God

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di