Kom Heilige Gees

Kom, Heilige Gees
Verheerlik Jesus deur my
Vul, Heilige Gees
Praat met my hart en kom leer my

Ek wil graag vir Jesus lewe
Vervul my nou met krag en vrede, skyn deur my
Laat lig en heerlikheid skyn deur my

Lei Heilige Gees
Lei my op die pad van Jesus
Leer Heilige Gees
Wys my waar die ware rus is

Ek sal op U wag o lei my
Praat met my vertel my, sĂȘ my
Leer my meer van Sy woord

Ek begeer om vol te wees, laat my hart nou oorloop
Vervul my denke hart, vervul my gees
God dank dat U by my is, my vriend, my trooster en my rus
Salf my, help my, laat my heilig wees

Bid Heilige Gees
Bid vir my hart se sonde
Pleit o Heilige Gees
Pleit vir ons land en salf sy wonde

Lei ons na waarheid en na lewe
Laat spoel oor ons U vrug en vrede lei
En dra Suid Afrika

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di