Genade Onbeskryflik Groot [Mutiple Artists]
Genade onbeskryflik groot
Het U aan my bewys
Verlore seun, 'n wegloopkind
Weer in die Vaderhuis
Ek is die naam van 'n kind nie werd
Wou self my sake reël
My lewe, my kanse, tyd en geld
Is nutteloos verspeel
Maar U, U sien vêr, oneindig vêr
U sien my honger, jy sien my dors
Mag voer dat ek kom skuld belei
Druk U my aan die bors
Genade onbeskryflik groot
Daars fees, ek is weer tuis
U Seun bring my verlore mens
Weer in die Vaderhuis
U Seun bring my verlore mens
Weer in die Vaderhuis