Almal Saam In Jesus Naam

Ons is almal saam in Jesus' Naam
Om U te loof o Heer
Ons is almal saam in Jesus' Naam
Om U te loof o Heer

Eer aan die Vader, eer aan die Seun, eer aan die Heilige Gees, die Drie in Een
Eer aan die Vader, eer aan die Seun, eer aan die Heilige Gees, die Drie is Een

Hallelujah

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di