Al Die Lof, Aanbidding & Ere

Ons is ‘n oomblik, U is vir altyd
God van die eeue, God voor die tyd
Ons is ‘n asem, U is vir ewig
U wat ons lief het altyd getrou

Heilig Heilig Heer God Almagtig
Waardig is die Lam wat regeer, al die lof, aanbidding en ere
Kom U toe o Heer
Kom U toe o Heer

Ons is gebroke, U die Geneser
Jesus, Verlosser, Redder en vriend
Ons vra die vrae, U is die antwoord
Ons die verdwaaldes, U is die Weg

Heilig Heilig Heer God Almagtig
Waardig is die Lam wat regeer, al die lof, aanbidding en ere
Kom U toe o Heer
Kom U toe o Heer

Heilig Heilig Heer God Almagtig
Waardig is die Lam wat regeer, al die lof, aanbidding en ere
Kom U toe o Heer
Kom U toe o Heer
Kom U toe o Heer

Canzoni più popolari di Jan de Wet

Altri artisti di