Wag Vir Die Son, Vir More

Sprei oop jou vlerke, voel die wind
Laat jou hart die hoogtes vind
Liefde rondom jou maak somtyds seer
Laat jou oorwin

Ek weet die steiltes lei na bo
Ons moet in ons drome glo
Sonder twyfel weet waar gaan jy heen
Ek deel jou pad

My liefde sal jou dra
Jou drome maak jou vry
En jy, jy gooi jou arms oop
En wag vir die son vir more

Ek weet die steiltes lei na bo
Ons moet in ons drome glo
Sonder twyfel weet, ek stap langs jou
Ek deel jou pad

My liefde sal jou dra
Jou drome maak jou vry
En jy, jy gooi jou arms oop
En wag vir die son vir more

Ons liefde sal ons dra
Ons drome maak ons vry
En jy, jy gooi jou arms oop
En wag vir die son vir more
Wag vir die son vir more

Curiosità sulla canzone Wag Vir Die Son, Vir More di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Wag Vir Die Son, Vir More” di Rina Hugo?
La canzone Wag Vir Die Son, Vir More è stata rilasciata nel 2009, nell’album “J'taime On Amour”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)