Verlore En Alleen

Weer alleen vanaand
Alleen die eensame stilte
Verlang ek na my drome weer
My drome van gister

Dwaalend en nogsteeds opsoek
Na woorde wat jou terug sal roep
Nêrens meer ‘n bietjie lig
Die skadu vang steeds jou gesig

Verlore en alleen
Verlang ek na jou stem, ek hoor die laat nag reën
So sê my waar jy is, ek kan nie sonder jou
My hart roep uit na jou en jou alleen

Ek hou te veel van jou
Herinnerings wat nooit vervaag, die nag onthou
Ons liefde was bedoel om vir altyd te hou
Ek dink ek hou dalk net te veel van jou

Somer aand is seewind koel
Hoor jy die branders?
Liefde wat oor my moes spoel
Neem iemand anders

Spore op ‘n hartseer strand
Verlore in die spierwit sand
Nêrens sal die son weer skyn
Die spore in jou hart verdwyn

Verlore en alleen
Verlang ek na jou stem, ek hoor die laat nag reën
So sê my waar jy is, ek kan nie sonder jou
My hart roep uit na jou en jou alleen

Ek hou te veel van jou
Herinnerings wat nooit vervaag, die nag onthou
Ons liefde was bedoel om vir altyd te hou
Ek dink ek hou dalk net te veel van jou

Verlore en alleen
Verlang ek na jou stem, ek hoor die laat nag reën
So sê my waar jy is, ek kan nie sonder jou
My hart roep uit na jou en jou alleen

Ek hou te veel van jou
Herinnerings wat nooit vervaag, die nag onthou
Ons liefde was bedoel om vir altyd te hou
Ek dink ek hou dalk net te veel van jou

Curiosità sulla canzone Verlore En Alleen di Rina Hugo

In quali album è stata rilasciata la canzone “Verlore En Alleen” di Rina Hugo?
Rina Hugo ha rilasciato la canzone negli album “Onthou” nel 2008 e “Rina” nel 2009.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)