Brahms Se Wiegelied

Slaap nou kindjie, slaap sag
Onder sterre vannag
Eers in doeke toegevou
Tussen engele slaap Hy nou

Slaap nou soet engele wys
U die Vader se huis
Slaap nou sag kyk daar rys
Tussen sterre ‘n kruis

Slaap nou Jesus, slaap sag
Onder engele se wag
Want die vrede wat U dra
Kom ‘n mensdom van U vra

Slaap nou soet engele wys
U die Vader se huis
Slaap nou sag kyk daar rys
Tussen sterre ‘n kruis

Kindjie Jesus slaap nou
Onder hemelse luister
Albei handjies saamgevou
Hoor hoe juig die mensdom nou

Slaap nou soet engele wys
U die Vader se huis
Slaap nou sag kyk daar rys
Tussen sterre ‘n kruis

Slaap nou kindjie slaap sag
Slaap nou kindjie slaap sag

Curiosità sulla canzone Brahms Se Wiegelied di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Brahms Se Wiegelied” di Rina Hugo?
La canzone Brahms Se Wiegelied è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)