Die liefde van my Skepper

Die liefde van my Skepper God
Daal op die aarde neer
Word Jesus hoop vir elke een
Daar word Sy kruis ons seën

Die wonder van Sy reddingsplan
Is meer as wat goud of silwer ooit kan koop
Dit strek verby die hoogste ster
En dit vul die ganse hemelruim

Sy krag sal bly vir altyd (Vir altyd)
Die bron daarvan so glansryk
Sou hierdie aarde dan verdwyn
Die Man se lig sal ewig skyn

Dis dieper as die diepste see
Wat sonde ooit kan maak
Verloste siele kan weer leef
God het ons vrygemaak

Die wonder van Sy reddingsplan
Is meer as wat goud of silwer ooit kan koop
Dit strek verby die hoogste ster
En dit vul die ganse hemelruim

Sy krag sal bly vir altyd (Vir altyd)
Die bron daarvan so glansryk
Sou hierdie aarde dan verdwyn
Die Man se lig sal ewig skyn

Curiosità sulla canzone Die liefde van my Skepper di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Die liefde van my Skepper” di Rina Hugo?
La canzone Die liefde van my Skepper è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Ek Sing Vir Hom”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)