Net Vir Vandag (One Day At A Time)

In hierdie wêreld
Is ek besoeker
Wil ek net vra, mag dit wat ek dra
Genoeg vir vandag

Wys my die rigting
Wat ek moet gaan
Rug U my treur, dit wat U gee
Genoeg vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Dis al wat ek van U vra
Gee my die krag, maak dit wat ek dra
Genoeg vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Want dalk is more nooit daar
U gee my krag, U maak dit waar
Genoeg vir vandag

Daar is 'n vrede
Wat 'n kind van U dra
Hulle weet U is daar want U liefde is waar
Genoeg vir vandag

Reg deur my lewe
Vang U my daar
Hoor U my vrae, help U my dra
Net vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Dis al wat ek van U vra
Gee my die krag, maak dit wat ek dra
Genoeg vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Want dalk is more nooit daar
Gee my die krag, U maak dit waar
Genoeg vir vandag
Gee my die krag, U maak dit waar
Genoeg vir vandag

Curiosità sulla canzone Net Vir Vandag (One Day At A Time) di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Net Vir Vandag (One Day At A Time)” di Rina Hugo?
La canzone Net Vir Vandag (One Day At A Time) è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)