Iemand Daarbo Hou Van My

As 'n sonstraal my soggens groet
As 'n kinderlag my hart ontroem
En die wêreld vra soms al my moed
Dan dink ek telkens

Iemand daar ver bo hou van my
Hy gee my moed en staan by my
Iemand daarbo hou van my
Iemand daar ver bo hou van my

As geluk soms uit my hande gly
En ek vrees daar's niemand naby my
En ek raak my selfvertroue kwyt
Dan dink ek telkens

Iemand daar ver bo hou van my
Hy gee my hoop en staan my by
Iemand daar ver bo hou van my

As die sterre uit kom elke nag
En die son begroet 'n nuwe dag
Vol geluk en liefde, lewenskrag
Dan dink ek telkens

Iemand daar ver bo hou van my
En die gedagte maak my bly
Iemand daar ver bo hou van my
Iemand daar ver bo hou van my

Curiosità sulla canzone Iemand Daarbo Hou Van My di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Iemand Daarbo Hou Van My” di Rina Hugo?
La canzone Iemand Daarbo Hou Van My è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)