Groot Is Die Heer

Groot is die Heer, regverdig en goed
Sy liefde is altyd in my
Groot is die Heer, Hy's getrou en Hy's waar
Sy genade en hulp altyd daar

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer, regverdig en goed
Sy liefde is altyd in my
Groot is die Heer, Hy's getrou en Hy's waar
Sy genade en hulp altyd daar

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Curiosità sulla canzone Groot Is Die Heer di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Groot Is Die Heer” di Rina Hugo?
La canzone Groot Is Die Heer è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)