Ek Mis Jou Elke Dag 'n Bietjie Meer

Van vroeg aand al skyn die hawe se ligte, hul knipoog en dans oor die kaai
Die aandwind waai koud, daar is reën in die lug, en ek voel hoe die sproei teen my waai
Dis so ‘n eensame pad
Die afskeid lê swaar in my hart

Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer
Die dae wat vreugde was is nou net seer
Elke dag word 'n weer probeer
Of is alles verby, ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer

In middernag ure by gister se vure dink ek sonder jou oor wat was
In oggend se koeltes vra ek wat die doel is en kyk teen ons ou fotos vas
Dis so ‘n eensame pad
Die afskeid lê koud in my hart

Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer
Die dae wat vreugde was is nou net seer
Elke dag word 'n weer probeer
Of is alles verby, ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer

Ek dwaal tussen mense maar voel net hoe eensaam ek is
Ek mis jou, ek soek jou, ek wil weer hier teen jou kom rus

Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer
Die dae wat vreugde was is nou net seer
Elke dag word 'n weer probeer
Of is alles verby, ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer

Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer
Die dae wat vreugde was is nou net seer
Elke dag word 'n weer probeer
Of is alles verby
Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer

Curiosità sulla canzone Ek Mis Jou Elke Dag 'n Bietjie Meer di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Ek Mis Jou Elke Dag 'n Bietjie Meer” di Rina Hugo?
La canzone Ek Mis Jou Elke Dag 'n Bietjie Meer è stata rilasciata nel 2010, nell’album “My Treffers”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)