Dit is wel met my siel

As vrede my pad deur die wêreld verlig
As smarte my voor U laat kniel
Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref
Dit is wel, dit is wel met my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Hoe groot die versoeking deur satan se mag
Om my te laat struikel en val
Dan kyk ek na Jesus, my Redder, my Krag
Loof die Heer o my siel, ek is vry

Dit is wel (Dit is wel)
Ek is vry (Ek is vry)
Dit is wel met my siel, ek is vry
Dit is wel met my siel
Ek is vry

Curiosità sulla canzone Dit is wel met my siel di Rina Hugo

Quando è stata rilasciata la canzone “Dit is wel met my siel” di Rina Hugo?
La canzone Dit is wel met my siel è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Ek Sing Vir Hom”.

Canzoni più popolari di Rina Hugo

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)