Hierdie Aand

NIEHAUS DANIEL HENDRIK, KRUSE REBESKY

Jy, jy is 'n meisie so mooi
Jy, jou mond 'n vlammende rooi
Hoor hoe al die kêrels se harte bons
Want jou oë met soveel vreudende vonkel dans

Hierdie aand is die lewe so mooi
Hierdie aand met sy goud en sy rooi
Jonkwees se helderste kleure en dis joune

Hierdie aand word 'n prinses gekroon
Hierdie aand bestuig jy 'n troon
Daar wag 'n nuwe lewe en dis joune

Jy, jy kyk vir ou laas weer rond
Ons, ons twee weet albei waarom
Span jou seile bol in die nuwe wind
Maar onthou net, daar's soveel liefde wat ons ewig bind

Hierdie aand is die lewe so mooi
Hierdie aand met sy goud en sy rooi
Jonkwees se helderste kleure en dis joune

Hierdie aand word 'n prinses gekroon
Hierdie aand bestuig jy 'n troon
Daar wag 'n nuwe lewe en dis joune

Hierdie aand is die lewe so mooi
Hierdie aand met sy koud en sy rooi
Jonkwees se helderste kleure

Maar ek vra jou om ons jonkwees nooit te vergeet nie
Ons was so 'n manjifieke paar, ek bly jou koning

Hierdie aand is die lewe so mooi
Hierdie aand met sy goud en sy rooi
Jonkwees se helderste kleure en dis joune

Hierdie aand word 'n prinses gekroon
Hierdie aand bestuig jy 'n troon
Daar wag 'n nuwe lewe en dis joune
Hierdie aand

Canzoni più popolari di Danie Niehaus

Altri artisti di Afrikaans