Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande?

(Waarom is 'n hoender sonder tande)
(Waarom soveel sout in die blou see)
(Waarom het rooi kersies ook nog pitte in)
(Waarom is daar blare aan 'n boom)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

(In wintertyd is ys bo-op die water)
(En waarom wil my hondjie nie gesels)
(Waarom word 'n lang persoon nooit korter)
(En kruip ons baba eers voordat hy loop)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Curiosità sulla canzone Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande?” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Carike In Smurfland”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)