Skitterende Sterretjies

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
Al die sterre blink, hulle skitter en blink
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
By Betlehem se ster het hul Jesus gekry
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat sky

Curiosità sulla canzone Skitterende Sterretjies di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Skitterende Sterretjies” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Skitterende Sterretjies è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)