Aantrekpartytjie

ESTE GRIESEL

Ons hou partytjie en almal is genooi
Al wat jy moet doen is om jouself soos iets te tooi
Almal is tog te nuuskierig en wonder wie daag nou hier op
Kyk net die klere, die skoene en vere, almal dra iets op hul kop

Daar is 'n prins en 'n prinses, kyk wie is bruid en bruidegom
Dawie 'n Cowboy op 'n perd, selfs 'n kabouter het gekom
Daar is 'n feetjie tog te fraai en balarinas dans en draai
Dit is 'n aand wat ons almal vir altyd sal onthou

Ons hou partytjie en almal is genooi
Al wat jy moet doen is om jouself soos iets te tooi
Almal is tog te nuuskierig en wonder wie daag nou hier op
Kyk net die klere, die skoene en vere, almal dra iets op hul kop

Hier kom klein Jan, hy's brandweerman en selfs 'n sakeman kom aan
Kyk daar is Niel die ruimteman, Sarel speel vir die Springbok span
Daar is 'n vlinder glinsterend en daar's 'n engeld skitterend
Dit is 'n aand wat ons almal vir altyd sal onthou

Curiosità sulla canzone Aantrekpartytjie di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Aantrekpartytjie” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Aantrekpartytjie è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8”.
Chi ha composto la canzone “Aantrekpartytjie” di di Carike Keuzenkamp?
La canzone “Aantrekpartytjie” di di Carike Keuzenkamp è stata composta da ESTE GRIESEL.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)