Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat Hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Curiosità sulla canzone Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Kom Sing En Loof”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)