Telefoon

Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag
Tring, tring, lui, lui elke dag, ek wonder wie gaan bel vandag
'n Selfoon, 'n plaasfoon, 'n rooi foon of landfoon
Elke foon het sy eie luitoon

Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag
Tring, tring, lui, lui elke dag ek wonder wie gaan bel vandag
Antwoord gou (Hallo, hallo)
Daar's altyd iets wat jy moet hoor, hou die foon naby jou oor

Dubbel twee vier nul (Hallo, Ghoempie wat hier praat)
Hallo liewe Ghoempie hoe gaan dit met jou vandag
(Carike dit gaan goed met my, in wiskunde 'n ster gekry)
Mooi so liewe Ghoempie, ons kuier gou gou weer
(Nou ja, ek moet gaan, baai-baai Carike) Tata Ghoempie

Goeie môre dit is dokter Gouws se spreekkamer
(Goeie dag, ek's baie siek, 'n afspraak asseblief)
Daar's 'n plekkie kwart voor tien, maar sê my net gou wie is U
(Ek's meneer De Beer, Kerkstraat nommer drie)
Totsiens meneer (Totsiens mevrou)

(Haai vriendien van my en watter nuus het jy vir my)
Ghoegoe jy's my beste pêl, ek moes jou nou net bel
(Uit met dit, vertel my nou, goed of sleg, sê my gou)
Goed, goed, goed, dis goeie nuus, ek het 'n nuwe fiets
(Tata Carike, ek moet ry hoor) Tata Ghoegoe

Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag
Tring, tring, lui, lui elke dag ek wonder wie gaan bel vandag

Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag
Tring, tring, lui, lui elke dag ek wonder wie gaan bel vandag

Curiosità sulla canzone Telefoon di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Telefoon” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Telefoon è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)