Sy Kitaar En Die See

Jimmy Lourens was 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Jimmy had 'n skone noointjie
Maar sy het hom toe verlaat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy sing van Casablanca
Van kalvientjies langs die straat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy Lourens bly 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Sy kitaar en die see

Curiosità sulla canzone Sy Kitaar En Die See di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Sy Kitaar En Die See” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Sy Kitaar En Die See è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Timothy”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)