Oom Jan Se Kitaar
Dis vir my so mooi as my oompie Jan speel op sy ou kitaar
Kyk net hoe sy vingers oor die snare dans, lyk of hul nooit bedaar

Hoor hoe fyn speel hy die hoogste draai, die bas noot dreun en tril
Ek kry so lekker dat my oë traan en my tone in my skoene om krul