Los My Nou Uit!

Dit is agtuur in die aand ons moet bed toe gaan maar die TV hou my hier
Die horlosie tiek op die maat van musiek en mamma maak my bed
Ons wil nog 'n bietjie speel want die tande muis kom
En dan sê ek vir hom

Los my nou uit, ek wil slaap ek het môre skool
Dis al te laat ek is lankal vaak
Al hierdie kinders wat nie wil slaap nie, luister na jou ouers

Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou en ek sê
Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou

Dit is agtuur in die aand ons moet eers gaan bad en dan tande borsel voor ons slaap
Ek is lankal moeg, dit is nie meer vroeg en mamma raak al kwaad
Ons wil nog 'n bietjie speel maar die donker kom
En dan sê ek vir hom

Los my nou uit, ek wil slaap ek het môre skool
Dis al te laat ek is lankal vaak
Al hierdie kinders wat nie wil slaap nie, luister na jou ouers

Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou en ek sê
Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou

Dit is agtuur in die aand, ek moet vroeg opstaan, ek is lankal in die bed
Ek wil môre lank met my maats baljaar, want hul is om die draai
As ek soet gaan lê sal klaasvakie kom
En dan sê ek vir hom

Los my nou uit, ek wil slaap ek het môre skool
Dis al te laat ek is lankal vaak
Al hierdie kinders wat nie wil slaap nie, luister na jou ouers

Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou en ek sê
Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou

Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou en ek sê
Kom al die maatjies saam, bring al jul speelgoed saam
Ons wil na droomland gaan nou

Curiosità sulla canzone Los My Nou Uit! di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Los My Nou Uit!” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Los My Nou Uit! è stata rilasciata nel 2010, nell’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 7”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)