Kyk In My Oe

Kyk in my oë, kyk in my hart in
Wat jy daar sien is oor jou
Want na soveel jare met jou in my are
Hou ek nogsteeds net van jou

Kyk in my oë, kyk in my hart in
Wat jy daar sien is oor jou
Want na soveel jare met jou in my are
Hou ek nogsteeds net van jou

Ek glo nog elke dag aan môre
En ek hou vas aan elke droom wat ek droom
Elke dag by jou is soos die hemel
Ek wil tot in ewigheid daar woon en net by jou wees

Kyk in my oë, kyk in my hart in
Wat jy daar sien is oor jou
Want na soveel jare met jou in my are
Hou ek nogsteeds net van jou

As ons net meer tyd spandeer
Sal ek jou meer van liefde leer
Steek uit jou hand maak oop die deur
Kyk uit

Ek loop by jou hart verby
En loer net hoe jy voel oor my
En as jy weer jouself wil kry
By my

Kyk in my oë, kyk in my hart in
Wat jy daar sien is oor jou
Want na soveel jare met jou in my are
Hou ek nogsteeds net van jou

Ek glo nog elke dag aan môre
En ek hou vas aan elke droom wat ek droom
Elke dag by jou is soos die hemel
Ek wil tot in ewigheid daar woon en net by jou wees

Kyk in my oë, kyk in my hart in
Wat jy daar sien is oor jou
Want na soveel jare met jou in my are
Hou ek nogsteeds net van jou

Hou ek nogsteeds net van jou
Steeds net van jou
Steeds net van jou

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)