Kom Ry Saam

Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf

As jy vinnig daar wil wees oor die land of oor die see
Is vlieg mos die manier al is dit bietjie duur
Daar's 'n loods wat bestuur, passasiers word bedien
Deur 'n lugwaardin wat alles vir jou bring

Bote en skepe vaar daar op die see met stoom enjins of seile vaar hul heen en weer
'n Vragskip of 'n seilboot, 'n groot passasiers boot wil jy ook vaar, wel klim dan net aan boort

Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf

'n Trein het baie trokke, om vragte rond te ry en daar's kompartemente waar die mense bly
'n Trein ry op spore, tikke-tikke tak, hy stop by elke stasie om op en af te pak

Maar raai met watter wiele ry ek elke dag

Ek ry elke dagin my ma se taxi, een, twee, drie, vier klim ons in
Ek ry elke dag in my ma se taxi, een, twee, drie, vier klim ons in
Skool toe, huis toe, rugby toe, netbal toe, winkel toe, maatjie toe, die deure gaan net oop en toe

Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf

Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf

Ry wiele, ry wiele, ry, ry, ry
Vlieg, vlieg op en af
Roei bootjie, roei bootjie, roei, roei, roei
Tjoeka, tjoeka paf, paf, paf

Curiosità sulla canzone Kom Ry Saam di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Kom Ry Saam” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Kom Ry Saam è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 6”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)