Ek Hoor Die Musiek

Ek kyk hoe die sterre verdwyn, die nag is verby
Die oggend kom speel sy musiek vir jou en vir my
Ek hoor elke enkele noot van die melodie
Want iewers of êrens staan jy en dink ook aan my

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek sien elke straal van die son as hy verskyn
Ek sien hoe die klowe ontdooi as die sleepmis verdwyn

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)