Die Ou Kraalliedjie

Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome en 'n ribbok
Wat daar teen die randjie staan

Ons sing
Ons speel
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel

Curiosità sulla canzone Die Ou Kraalliedjie di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Die Ou Kraalliedjie” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Die Ou Kraalliedjie è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Timothy”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)