Die Blare Val Val Val
Die windjie waai, waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai waai, dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai
Die windjie waai, waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai, waai dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai
Herfs tyd het weer aangedraf
Al die blare val nou af
Ek werk heeldag swoeg en sweet
Hark en hark, vee en vee
Ek is byna amper klaar
Al die blare bymekaar
Maar die wind waai, aggenee
Nou moet ek van vooraf vee
Die windjie waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai, waai dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai
Die windjie waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai waai dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai