Daars Mense Wat Ons Help

JOHAN VAN RENSBURG

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Mense wat verstaan
Vra maar net hulle help vir jou

En as jy ooit verdwaal
Of soek net 'n bietjie raad
Vra maar een van hulle
Daar's dalk een in jou straat

Polisieman sal altyd help, sy werk is om te dien
Hy praat met kinders in die straat en gee hul goeie raad
Brandweer man is net so gaaf, hulle help ook waar hulle kan
Hulle maak nie net die vure dood maar doen als wat ons vra

Die juffrou ken geheime jy kan haar maar vertrou
Sy's amper soos 'n mamma en sy luiter graag na jou
Maar praat nie met 'n vreemdeling as jy hom nie goed ken
Hardloop weg na mense toe na iemand wat jy ken

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Praat gerus met hulle, hulle hoor vir jou

Verkeerskonstabels, dokters, 'n tandarts en 'n dominee
'n Prokureur, apteker hulle help vir jou
'n Winkellier, 'n haarkapper, pastoor en vlieënier
'n Skoolhoof, onderwyser hulle help vir jou

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Praat gerus met hulle, hulle hoor vir jou

Hulle's lief vir kinders en hulle's lief vir jou
Hulle's lief vir kinders en hulle's lief vir jou

Curiosità sulla canzone Daars Mense Wat Ons Help di Carike Keuzenkamp

Chi ha composto la canzone “Daars Mense Wat Ons Help” di di Carike Keuzenkamp?
La canzone “Daars Mense Wat Ons Help” di di Carike Keuzenkamp è stata composta da JOHAN VAN RENSBURG.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)