Al Was Ek Nie Daar Nie

Al was ek nie daar nie, ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die Kindjie by haar
Dis of ek die engel die boodskap moet bring
Van Jesus se vrede wat harte laat sing

Die vreug van die herders het alkeen verwy
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daarbo
Op aarde sy vrede vir almal wat glo

Al was ek nie daar nie, ek weet dit is so
Die herders en wyses het dit eerste geglo
En deur al die jare, bou Jesus Sy kerk
Die Gees en die Woord kom, geloof in ons wek

Die vreug van die herders het alkeen verwy
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daarbo
Op aarde sy vrede vir almal wat glo

Curiosità sulla canzone Al Was Ek Nie Daar Nie di Carike Keuzenkamp

Quando è stata rilasciata la canzone “Al Was Ek Nie Daar Nie” di Carike Keuzenkamp?
La canzone Al Was Ek Nie Daar Nie è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Carike, Ghoempie & Ghoeghoe Kuier Saam In Bybelland”.

Canzoni più popolari di Carike Keuzenkamp

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)