Spaanse kitare

Oe ek onthou na baie jare
Al het die tyd ver aangestap
En ek verlang na vroë dae
Net ek en jy daar in die vreemde

Daar was 'n glimlag in my oë
En daar was liefde in my hart
Jou donker oë het my laat glo
In ons geluk daar in die vreemde

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyne somersnag weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink

Ek wonder somtyds waar jy heen is?
En of jy soms nog aan my dink?
Of sal jy swerf totdat jy sterf
Van land tot land daar in die vreemde?

Ek bly nog hoop dat jy sal terugkom
Ek sal vir altyd op jou wag
Señor ek weet, ek moet vergeet
Maar hierdie lied bring groot verlange

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette

Ek hoor die lied van die kitare (Kitare)
Die pyn 'n somersnag weerklink
En señoritas dans 'n laaste Spaanse dans, dans op die mat
Van kastanjette
Olé

Curiosità sulla canzone Spaanse kitare di Sonja Herholdt

In quali album è stata rilasciata la canzone “Spaanse kitare” di Sonja Herholdt?
Sonja Herholdt ha rilasciato la canzone negli album “Gunsteling Treffers” nel 1992 e “Skipskop” nel 1996.

Canzoni più popolari di Sonja Herholdt

Altri artisti di Afrikaans