Laat U Lig Skyn

Laat U lig
Laat U lig
Laat U lig in my skyn Here Jesus

Laat U lig
Laat U lig
In my skyn o Here Jesus

Laat U lig
Laat U lig
Laat U lig in my skyn Here Jesus

Laat U lig
Laat U lig
Laat U lig in my skyn Jesus

U is die Morester
Almagtig Heer
Deur al die eeue heen
Sal ek U eer

Ek sing 'n nuwe lied waar ek ook mag gaan
My lied sal wyd weerklink
Ek prys U Naam

Laat my skyn
Laat my skyn
Laat my skyn vir U Here Jesus

Laat my skyn
Laat my skyn
Vir U o Here Jesus

Laat U lig skyn
Deur my o Jesus

Laat U lig
Laat U lig
In my skyn o Here Jesus

Laat my skyn
Laat my skyn
Laat my skyn vir U Jesus

Curiosità sulla canzone Laat U Lig Skyn di Sonja Herholdt

Quando è stata rilasciata la canzone “Laat U Lig Skyn” di Sonja Herholdt?
La canzone Laat U Lig Skyn è stata rilasciata nel 1999, nell’album “Môre sal die son weer skyn”.

Canzoni più popolari di Sonja Herholdt

Altri artisti di Afrikaans