Katryn Katryn

(Katryn, Katryn)
(Katryn, Katryn)

Katryn, Katryntjie hoor jy my?
Die klokke lui, die fietse ry
Die busse in die straat skommelverby

Katryn, Katryntjie hoor jy my
Die klokke lui, die fietse ry
Die busse in die straat skommel verby

Katryn, Katryn die wêreld's nog jonk vanjaar
Katryn, Katryn die sterre verjaar
Katryn, Katryn die wêreld's nog jonk vanjaar
Katryn, Katryn die sterre verjaar

Sy hande is daar om lief te hê
Liedjies te skryf vir jou
Sy oë is groot om jou ver te kan sien
Jou beeld heeltyd by hom te hou

Sy skoene is gereed om ver te loop
Die dag breek vir jou op te hoop (Katryn, Katryn, Katryn, Katryn)

Katryn, Katryntjie wag vir hom, die ver wind waai, die bome swaai
Die posboot lê verlate aan die kaai

Katryn, Katryn die sterre vir jou/ verjaar
Katryn, Katryn die wêreld's nog jonk vanjaar
Katryn, Katryn die sterre verjaar

Katryn, Katryn die wêreld's nog jonk, toe toe toe
Katryn, Katryn die sterre verjaar

Canzoni più popolari di Sonja Herholdt

Altri artisti di Afrikaans