So Elektries

Marlese Kapp

So elektries

Elke liewe ou wat ek ken
Dink dat hy in volle beheer is
Niks wat jy doen kan sy spoed breek nie
Want hy's mister cool of dis wat hy dink

Ek sien dit al 'n duisend keer
'n Meisie kom in en rock sy wêreld
Hy sal nou doen net wat sy sê
Want sy het hom net waar sy hom wil hê

So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja sy gaan jou nog vеrsmoor
Ek praat nou met jou, sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help niе maar dis okay
Ek praat nou met jou, sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis okay

Mm jy weet jy wil haar hê
En jy weet sy gaan jou kry

Jy loop oor met informasie
Sy druk elke knoppie en dit werk
Jou sisteem brand uit as jy aan haar vat
Jou tempratuur styg dit raak gevaarlik

Rol jou vingers oor haar vel
Kyk haar in die oë en soen haar lippe
Sy't jou wragtig uitgeslaan
Soos 'n weerlig straal sy is elektries

So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja sy gaan jou nog versmoor
Ek praat nou met jou, sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis okay
Ek praat nou met jou, sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis okay

Sy't jou heeltamal getoor
Jy kan dit nie help nie
Sy is so elektries

Elke liewe ou wat ek ken
Dink dat hy in volle beheer is
Niks wat jy doen kan sy spoed breek nie
Want hy's mister cool of dis wat hy dink

Ek sien dit al 'n duisend keer
'n Meisie kom in en rock sy wêreld
Hy sal nou doen net wat sy sê
Want sy het hom net waar sy hom wil hê

So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja sy gaan jou nog versmoor
Ek praat nou met jou, sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis okay
Ek praat nou met jou, sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis okay

So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja sy gaan jou nog versmoor

Curiosità sulla canzone So Elektries di Shine 4

Quando è stata rilasciata la canzone “So Elektries” di Shine 4?
La canzone So Elektries è stata rilasciata nel 2007, nell’album “So Elektries”.
Chi ha composto la canzone “So Elektries” di di Shine 4?
La canzone “So Elektries” di di Shine 4 è stata composta da Marlese Kapp.

Canzoni più popolari di Shine 4

Altri artisti di