Daddy se Girl
Ek kyk terug na toe ek kleiner was
My klein handjie het in joune gepas
Die wêreld om my kon my dalk breek
Maar jy het my te goed weg gesteek
Kry jou sodag pa het jou lanklaas gesien
Ek stick jou vir 'n breakfast of 'n movie miskien ja
Daddy se girl
Want ek is daddy se girl
Want ek is daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil
In my tiener jare het ons twee gebots
Maar tog was pa se oë altyd vol trots
Jy't geweet dat ek daar moes deur
Ek moes my eie lesse leer
Kry jou sondag pa wil net weer kom sê
Jy's die coolste pa wat 'n girl kan hê ja
Daddy se girl
Want ek is daddy se girl
Want ek is daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil
Vandag wil ek net dankie sê
Ek hoop ek's als wat jy wou hê
Ek bly tog altyd joune pa
Maar ek wil hê jy moet weet
Daddy se girl
Want ek is daddy se girl
Want ek is daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil