Jy Gee Voor

Ek wonder wat jy eintlik van my dink
Wag ek vir 'n antwoord uit jou hart
Hou my asem op tot jy laat weet
Snaaks hoe ek gedink het ek's die een
Nou weet ek wat jy eintlik aan my doen
Ek weet dat as jy van liefde praat
Is leuns jou maat

Jy gee voor, ek's nie blind
Jy speel speletjies waardeur ek sien, sien jou
Hou tog op, jy maak alles deurmekaar
En jy gee voor, loop tog nou
Moenie dink jy is die een wat my seermaak nie
Jy is klaar te laat

Miskien het ek dit als verkeerd
En dalk het ek van liefde reeds vergeet
Ek klou vas aan wat jy sê
Terwyl jy vat wat jy wil hê
Hoe kon ek glo as jy sê ons behoort saam
As jy van liefde praat
Is leuns jou maat

Jy gee voor, ek's nie blind
Jy speel speletjies waardeur ek sien, sien jou
Hou tog op, jy maak alles deurmekaar
En jy gee voor, loop tog nou
Moenie dink jy is die een wat my seermaak nie
Jy is klaar te laat

Daar is geen waarheid in jou oë nie
Staan op sy bly uit my pad
Jy hou jou afstand
Jy deel nie wat ek voel nie
Tel jou dae dit is verby

Jy gee voor, ek's nie blind
Jy speel speletjies waardeur ek sien, sien jou
Hou tog op, jy maak alles deurmekaar
En jy gee voor, loop tog nou
Moenie dink jy is die een wat my seermaak nie
Jy is klaar te laat

Curiosità sulla canzone Jy Gee Voor di Shine 4

Quando è stata rilasciata la canzone “Jy Gee Voor” di Shine 4?
La canzone Jy Gee Voor è stata rilasciata nel 2001, nell’album “Begin”.

Canzoni più popolari di Shine 4

Altri artisti di