Jy Bly Altyd Nog Daar

Marlese Kapp

Ek's hier deurmekaar en stil
Ek het hier gekom deur my eie simpel wil
Deur al die tye wat ek jou deursit
Is jy die engel wat selfloos vir my bid

Jy bly altyd nog daar
Deur als het jy my aanvaar
Jy is my pel, my liefste mens
Hoe't ek jou verdien, hoe kan ek vir meer wens
Jy bly altyd nog daar
Met liefde bly jy staan
Hoe kan ek jou ooit terug betaal
Ek val op my kniee en sê dankie vir jou
Dankiе vir jou

Hoe kan ek ons vriendskap meet
Jy is diе een wat my slegte kant vergeet
Ek lewe elke dag van dag tot dag
Jy maak dit beter ja jy maak my lag

Jy bly altyd nog daar
Deur als het jy my aanvaar
Jy is my pel, my liefste mens
Hoe't ek jou verdien, hoe kan ek vir meer wens
Jy bly altyd nog daar
Met liefde bly jy staan
Hoe kan ek jou ooit terug betaal
Ek val op my kniee en sê dankie vir jou
Dankie vir jou

Jy is altyd rotsvas, vertroubaar en nederig
Jy ken my geheime ek wens ek's meer soos jy
Maar die grootste ding wat my verbaas het van jou
Is toe jy vir my sê jy kyk op na my

Jy bly altyd nog daar
Deur als het jy my aanvaar
Jy is my pel, my liefste mens
Hoe't ek jou verdien, hoe kan ek vir meer wens
Jy bly altyd nog daar
Met liefde bly jy staan
Hoe kan ek jou ooit terug betaal
Ek val op my kniee en sê dankie vir jou
Dankie vir jou

Dankie vir jou

Curiosità sulla canzone Jy Bly Altyd Nog Daar di Shine 4

Quando è stata rilasciata la canzone “Jy Bly Altyd Nog Daar” di Shine 4?
La canzone Jy Bly Altyd Nog Daar è stata rilasciata nel 2007, nell’album “So Elektries”.
Chi ha composto la canzone “Jy Bly Altyd Nog Daar” di di Shine 4?
La canzone “Jy Bly Altyd Nog Daar” di di Shine 4 è stata composta da Marlese Kapp.

Canzoni più popolari di Shine 4

Altri artisti di