Ietsie Binne My

Marlese Kapp

Iets gaan gebeur vanaand
Iets gaan iets gaan gebeur vanaand
Ek dink aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
Iets gaan gebeur vanaand
Iets gaan iets gaan gebeur vanaand
Ek dink aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand

Ietsie binne my sê ek gaan jou kry-y
Ietsie binne jou hou so baie van my-y
Ietsie binne my sien jou en ek gly-y
Ietsie binne jou gaan my nog verlei-y
Ietsiе binne my sê ek gaan jou kry-y
Ietsiе binne jou hou so baie van my-y
Ietsie binne my wil jou stukkend vry-y
Ietsie binne jou stem tog saam met my-y

Oh as ek aan jou dink die gedagte rimpel deur my lyf
Baby oh jy, jy's die cuteste ou en jou glimlag is die rede waarom ek van jou hou
En daar's een ding wat ek wil vra luister na my en hou op staar
Wat moet ek doen om jou te wys hoe ek voel
Jy is die ou wat ek wil hê en dis al wat ek wil sê
Verstaan jy my en weet jy wat ek bedoel

Ietsie binne my sê ek gaan jou kry-y
Ietsie binne jou hou so baie van my-y
Ietsie binne my sien jou en ek gly-y
Ietsie binne jou gaan my nog verlei-y
Ietsie binne my sê ek gaan jou kry-y
Ietsie binne jou hou so baie van my-y
Ietsie binne my wil jou stukkend vry-y
Ietsie binne jou stem tog saam met my-y

Iets gaan gebeur vanaand
Iets gaan iets gaan gebeur vanaand
Ek dink aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand
Iets gaan gebeur vanaand
Iets gaan iets gaan gebeur vanaand
Ek dink aan gisteraand wonder wat gaan gebeur vanaand

Ek, jy, ons is vir mekaar bedoel
Weet jy wat is dit wat jy vir my voel

Ek wil hê jy moet vir my sê
Jy moet sê ek is jou lady
Ek moes weet toe ek jou sien sweet
Ek moes weet ek is jou baby
Ek wil hê jy moet vir my sê
Jy moet sê ek is jou lady
Ek moes weet toe ek jou sien sweet
Ek moes weet ek is jou baby

Ietsie binne my sê ek gaan jou kry-y
Ietsie binne jou hou so baie van my-y
Ietsie binne my sien jou en ek gly-y
Ietsie binne jou gaan my nog verlei-y
Ietsie binne my sê ek gaan jou kry-y
Ietsie binne jou hou so baie van my-y
Ietsie binne my wil jou stukkend vry-y
Ietsie binne jou stem tog saam met my-y

Ohh...

Curiosità sulla canzone Ietsie Binne My di Shine 4

Quando è stata rilasciata la canzone “Ietsie Binne My” di Shine 4?
La canzone Ietsie Binne My è stata rilasciata nel 2007, nell’album “So Elektries”.
Chi ha composto la canzone “Ietsie Binne My” di di Shine 4?
La canzone “Ietsie Binne My” di di Shine 4 è stata composta da Marlese Kapp.

Canzoni più popolari di Shine 4

Altri artisti di