Ek Is Wie Ek Is

Marlese Kapp

Ek's maar net 'n mens, ek het geval
Die lewe gooi my links regs, ek word mal
Sluk die trane weg, probeer nog 'n keer
Positief's my middelnaam
Verander hoe ek dink
Die ware ek skyn deur en nou weet jy

Ek is wie ek is
Ek's lief vir die lewe
Dis gesonder om te vergewe
Ek is wie ek is
Vir die liefde van die saak
Ek's vir 'n goеie doel gemaak

Moеnie wyd loop nie, loop nou
Die regte pad sal kom
Solank jy jouself kan regop hou
Glo in wie ek is, 'n mens met 'n doel
'n Gawe van Bo ja dis wat ek voel
Die ware ek skyn deur en nou weet jy

Ek is wie ek is
Ek's lief vir die lewe
Dis gesonder om te vergewe
Ek is wie ek is
Vir die liefde van die saak
Ek's vir 'n goeie doel gemaak

Niks kan my ooit afbreek nie
Want ek is 'n mens met 'n doel
Ek is 'n mens met goevoel
Ek is wie ek is
Ek sal opstaan myself regruk
Trane wegvee my vere regskud
Ek is sterker beter slimmer as ooit
Want ek weet wie ek is

Ek is wie ek is
Ek's lief vir die lewe
Dis gesonder om te vergewe
Ek is wie ek is
Vir die liefde van die saak
Ek's vir 'n goeie doel gemaak

Curiosità sulla canzone Ek Is Wie Ek Is di Shine 4

Quando è stata rilasciata la canzone “Ek Is Wie Ek Is” di Shine 4?
La canzone Ek Is Wie Ek Is è stata rilasciata nel 2007, nell’album “So Elektries”.
Chi ha composto la canzone “Ek Is Wie Ek Is” di di Shine 4?
La canzone “Ek Is Wie Ek Is” di di Shine 4 è stata composta da Marlese Kapp.

Canzoni più popolari di Shine 4

Altri artisti di