Skryf
Hoe klop my hart dan nou, so uit my bors uit verlief
Op die idee van jou?
Kan woorde sinne raak, kan sinne liefde maak
Van 'n gedagte saak?
Ek kry die gevoel
Ek en jy is bedoel
Skryf, nou met pen op papier
Ek wens jy was nou hier
Saam met my
Los hierdie briefie by die deur
As jy verstaan
Dat harte sonder woorde kommunikeer
Ek't 'n gevoel van rou
Jy het gesĂȘ as ek kon weet
Maar jy't my nie vertrou
Kan ons net een keer weer
Weer nie ons liefde keer?
Van jou ek soek net meer
Ek kry die gevoel
Ek en jy is bedoel
Skryf, nou met pen op papier
Ek wens jy was nou hier
Saam met my
Los hierdie briefie by die deur
As jy verstaan
Dat harte sonder woorde kommunikeer
Skryf, nou met pen op papier
Ek wens jy was nou hier
Saam met my
Los hierdie briefie by die deur
As jy verstaan
Dat harte sonder woorde kommunikeer
Het jy bedoel wat jy gesĂȘ het, swart of wit?
Was dit 'n toets het ek geval in die strik? (In die strik)
Hoe besluit mens sommer so, hoe besluit mens sommer so dis oor?
Skryf, nou met pen op papier
Ek wens jy was nou hier
Saam met my
Los hierdie briefie by die deur
As jy verstaan
Dat harte sonder woorde kommunikeer
Skryf, nou met pen op papier
Ek wens jy was nou hier
Saam met my
Los hierdie briefie by die deur
As jy verstaan
Dat harte sonder woorde kommunikeer