Welkom In My Wereld

Welkom in my wêreld
Welkom in my hart
Daar's plek vir baie mense
Neem maar net my hand

Welkom in my wêreld
Daar's klanke van kitaar
Wat lekker raak en dit lekker maak
Dit hou ons bymekaar

Gryp vatplek in my wêreld
Gryp iets wat jy van hou
Voete stamp vir almal
Of 'n liedjie net vir jou (Net vir jou)

Welkom in my wêreld (Welkom in my wêreld)
Welkom in my hart (Welkom in my hart)
Daar's plek vir baie mense (Oe so baie mense)
Neem maar net my hand

Gryp vatplek in my wêreld
Sonder brood en botter blues
Los die stress en al die res
Gryp iets wat jy kan use

Welkom in my wêreld (Welkom in my wêreld)
Maak dit jou kontrei (Maak dit jou kontrei)
Hier's plek vir baie mense (Oe so baie mense)
En ook vir jou en my

Welkom in my wêreld
Welkom in my hart
Daar's plek vir baie mense
Neem maar net my hand

Welkom in my wêreld (Welkom in my wêreld)
Welkom in my hart (Welkom in my hart)
Hier's plek vir baie mense (Oe so baie mense)
Neem maar net my hand
Hier's plek vir baie mense (Oe so baie mense)
Neem maar net my hand

Canzoni più popolari di Pieter Koen

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)